zondag 14 januari 2018

Beheerte = verlangen op z'n afrikaans geschreven.



Beheerte
Begeerte = verlangen op z'n afrikaans.

Soms loop ek verby jou,
net om te kyk
hoe gaan dit met jou
Nie dat ek iets verwag nie,
want wat ek vir jou voel
Ek verberg in 'n lag.
Ek kyk op, sê hallo
en probeer om myself te bly.
Ek het nooit gedink nie
dat die werkwoord
wat my pas
volhou ♥ was ...
© Raes Anja






Verlangend...

Jij stoere bast  zonder neiging voor 2 laat me vol verlangen staan. Ik, de dwaas  die steeds  tot het gevoel  en de verbeelding praat, schre...